Blog geskuif

Manewales is nou amptelik geskuif na lomi.co.za. As jy voorheen die blog gevolg het behoort jy nou e-posse/feeds te kry van wat op Lomi gebeur. Julle behoort reeds kennis te gekry het van een post, “2de Gesin Spele”. As jy nie het nie, gaan asseblief na lomi.co.za en volg dit weer, want dan het daar iewers ‘n foutjie in gesluip by die oordrag.

Ou posts gaan ook nie meer hier sigbaar wees nie. Kom loer dus by lomi.co.za in as jy verder van my wil hoor of iets uit die argief wil lees.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s