Nuwe blog tuiste

Ek is besig om die blog te skuif na ‘n nuwe huis. Hopelik as alles goed gaan behoort almal wat op die oomblik vir Manewales volg outomaties oor te skuif en sal steeds e-posse ontvang van nuwe inskrywings (net onder ‘n nuwe naam). Hou maar saam met my duim vas dat dit glad verloop, want ek is redelik tegnologies gestremd.

Julle is welkom om reeds te kom inloer by die nuwe blog, http://lomi.co.za/. Verskoon maar, dit kort nog skuur en skaaf.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s